'n Veerkragtige strewe na uitnemendheid

Produkte & Dienste
#OntsluitNuweMoontlikhede

Die Senwes-toep is jou moderne boerderyvennoot, toegerus met noodsaaklike funksionaliteit om jou landboubedrywighede vaartbelyn te maak en die beste besluite vir jou besigheid te neem.

Senwes App Page

2023/24 Tussentydse Resultate

Senwes & Agribel Tussentydse Resultate

Die verkorte gekonsolideerde tussentydse resultate van Senwes Beperk en Agribel Beherend Beperk soos op en vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2023.

2022/23 Finansiële Jaar

Senwes Geïntegreerde Verslag 2023 Portaal

Die 2023 verslagportaal bevat die uiteensetting van die verskillende verslae, finansiële kenmerke, 'n video aangaande die finansiële resultate, en 'n funksie waar gebruikers hul eie samestelling van die geïntegreerde verslag kan genereer.

Nampo Oesdag | 14 - 17 Mei 2024

Nasie in Gesprek Live

Nasie in Gesprek dien as 'n platform waar landboukwessies bespreek word deur denkers uit verskeie bedrywe. 'n Reeks relevante onderwerpe word bespreek tydens hierdie jaar se Nampo Oesdag.

Korporatiewe Verslae

  • Soos op 31 Oktober 2024

    Tussentydse Resultate 2024/25

    Die verkorte gekonsolideerde tussentydse resultate van Senwes Beperk (“die maatskappy”) soos op, en vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2024, omvat die maatskappy, al sy filiale, gesamentlik beheerde entiteite en geassosieerdes (gesamentlik na verwys as “die groep”).

    Page Online
    Laai PDF af
  • Soos op 31 Oktober 2024

    Persverklaring

    n Gebalanseerde strategie en konsolidasie het daartoe bygedra dat die Senwes-groep te midde van ‘n uitdagende landbou-siklus vandag bevredigende tussentydse resultate kon bekend maak. Vir die ses maande tot en met 31 Oktober het die groep ‘n omset van R 7 177 miljoen rapporteer met ‘n wins na belasting toeskryfbaar aan aandeelhouers van R241 miljoen en genormaliseerde wesensverdienste per aandeel van 143,5 sent.

    Persverklaring
  • Soos op 31 Oktober 2024

    Geïntegreerde verslag

    Die 2024 Geïntegreerde Jaarverslag vier die vrugte van sukses wat Senwes se langtermyn-gefokusde strategie oor die afgelope dekade afgelewer het. Die verslag bevestig terselfdertyd die groep se verbintenis tot sy toekomstige strategiese fokus en die uitvoering daarvan ter ondersteuning van sy doel: om innoverende en geïntegreerde oplossings vir kliënte te verskaf wat hulle in staat te stel om besigheid te doen.

    Verslagportaal
    Laai PDF af
  • Soos op 31 Oktober 2024

    Finansiële Jaarstate

    Die direkteure is verantwoordelik vir die voorbereiding, integriteit en redelikheid van die aanbieding van die afsonderlike en gekonsolideerde finansiële state van die maatskappy en sy filiale, geassosieerdes en gesamentlike ondernemings.

    Laai PDF af
  • As at 30 April 2024

    Volhoubaarheidsverslag

    Die Volhoubaarheidsverslag vir die finansiële jaar geëindig 30 April 2024 is beskikbaar as 'n aparte aanlyn verslag.

    Volhoubaarheidsverslag
  • Soos op 31 Oktober 2024

    Bekendmaking van resultate

    Die groep het 'n bevredigende tussentydse resultaat vir die tydperk geëindig 31 Oktober 2024, gelewer. Die groep kon voordeel trek uit gunstige landboutoestande in kombinasie met die implementering van doeltreffendheidsprogramme, en het die impak van makro-ekonomiese uitdagings soos hoër rentekoerse en hoër inflasie tot die minimum beperk.

    Laai PDF af
  • Soos op 31 Oktober 2024

    Radio onderhoud met Francois Strydom

    Luister na die onderhoud met Francois Strydom, Groep Uitvoerende Hoof, wat kommentaar lewer oor die resultate van die Senwes Groep.

    Luister Onderhoud
  • Soos op 31 Oktober 2024

    Groep HUB en HFB bespreek die oorsig resultate

    Groep HUB en HFB bespreek die oorsig resultate Kyk na die video waarin Francois Strydom, Senwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte, en Carl Klingenberg, Senwes Groep Hoof Finansiële Beampte, die tussentydse resultate vir die periode geëindig 31 Oktober 2024 uiteensit.

    Kyk Video
    Laai Klankgreep af
  • As at 30 April 2023

    AJV Kennisgewing

    Vind hierby aangeheg die kennisgewing van die algemene jaarvergadering (AJV) van Senwes Beperk, wat op Donderdag, 29 Augustus 2024 om 09:00 gehou sal word by wyse van elektroniese deelname of persoonlike verteenwoordiging by Senwes se hoofkantoor, soos voorsien in die Maatskappywet Nr. 71 van 2008, soos gewysig (“die Wet”) en die AVO.

    Afrikaans:

    AJV Kennisgewing
    Volmagvorm
    Virtuele gids

    English:

    AGM Notice
    Proxy Form
    Virtual Guide
  • Eget aliquet nibh praesent tristique magna sit amet. Ultricies leo integer malesuada nunc vel. Semper viverra nam libero justo. Dictum fusce ut placerat orci nulla. Elementum eu facilisis sed odio morbi quis commodo odio aenean. Consectetur adipiscing elit pellentesque habitant morbi tristique senectus. Pulvinar mattis nunc sed blandit libero volutpat sed. Facilisis mauris sit amet massa vitae tortor condimentum lacinia. Commodo elit at imperdiet dui accumsan sit amet nulla facilisi. Feugiat in ante metus dictum at tempor. Pulvinar elementum integer enim neque volutpat ac tincidunt vitae. Ullamcorper dignissim cras tincidunt lobortis feugiat. Lorem ipsum dolor sit amet consectetur adipiscing.
  • Soos op 30 April 2024

    Bekendmaking van resultate

    Kennis geskied hiermee dat die raad van direkteure van die maatskappy ‘n finale dividend (nr. 50) van 37 sent per aandeel asook ‘n spesiale dividend (nr. 51) van 37 sent per aandeel op 5 Julie 2024 verklaar het vir die periode geëindig 30 April 2024.

    Page Online
    Laai PDF af
  • Soos op 30 April 2024

    Finansiële State

    Die gekonsolideerde volledige finansiële state vir die finansiële jaar geëindig 30 April 2024. Die direkteure is verantwoordelik vir die voorbereiding, integriteit en redelikheid van aanbieding van die afsonderlike en gekonsolideerde finansiële state (finansiële jaarstate) van die maatskappy en sy filiale, geassosieerdes en gesamentlike ondernemings.

    Page Online
    Laai PDF af
  • Soos op 31 Oktober 2024

    Verkorte Jaarverslag

    Die verkorte gekonsolideerde tussentydse resultate van Agribel Holdings Beperk (“die maatskappy”) soos op, en vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2024, omvat die maatskappy, al sy filiale, gesamentlik beheerde entiteite en geassosieerdes (gesamentlik na verwys as “die groep”).

    Page Online
    Laai PDF af
  • Soos op 31 Oktober 2024

    Verkorte Finansiële State

    NOTICE IS HEREBY GIVEN that the board of directors of the company declared an interim dividend (no. 52) of 41 cents per share on 6 December 2024 for the period ended 31 October 2024.

    Laai PDF af
  • As at 30 April 2023

    AJV Kennisgewing

    Vind asseblief hierby aangeheg die kennisgewing van die algemene jaarvergadering (AJV) van Agribel Beherend Beperk ("Agribel"), soos voorsien in die Maatskappywet Nr. 71 van 2008, soos gewysig (“die Wet”) en die AVO wat gehou sal word op Donderdag, 29 Augustus 2024 om 11:00 te Senwes Hoofkantoor sowel as op ‘n elektroniese basis.

    Afrikaans:

    AJV Kennisgewing
    Volmagvorm
    Virtuele gids

    English:

    AGM Notice
    Proxy Form
    Virtual Guide
  • As at 30 April 2023

    AJV Kennisgewing

    Vind asseblief hierby aangeheg die kennisgewing van die algemene jaarvergadering (AJV) van Agribel Beherend Beperk ("Agribel"), soos voorsien in die Maatskappywet Nr. 71 van 2008, soos gewysig (“die Wet”) en die AVO wat gehou sal word op Donderdag, 29 Augustus 2024 om 11:00 te Senwes Hoofkantoor sowel as op ‘n elektroniese basis.

    Afrikaans:

    AJV Kennisgewing
    Volmagvorm
    Virtuele gids

    English:

    AMG Notice
    Proxy Form
    Virtual Guide
  • Nuus

    Bly op hoogte van die nuutste neigings en innovasies in die bedryf en kry waardevolle insigte in die wêreld van landbou.

    Bly op hoogte met die Senwes App in jou sak

    Die Senwes-toepassing help jou om waardevolle insigte en data op die punte van jou vingers beskikbaar te hê, sodat jy kan fokus op wat die belangrikste is – om jou boerdery te laat groei. Laai dit nou af!

    • Opbrengsskatting sakrekenaar | Gebruik hierdie handige berekeningsinstrument om jou verskillende kommoditeitsopbrengs voor die oes, te skat.

    • Nuus | Bly op hoogte van die jongste nuus en aankondigings vanaf Senwes. Die Senwes-toepassing bring vir jou insiggewende artikels, markneigings, bedryfsopdaterings en vele meer.

    • Chatbot | Gebruikerondersteuning binne bereik! Die Senwes Chatbot Assistent kan jou tyd en moeite bespaar deur oplossings te vind vir watter besigheidsprobleem jy ook al in die gesig staar.

    • Statements | Trek jou maandrekening se saldo en laai dit in PDF-formaat af.

    Vir meer inligting, kenmerke en ons selfhelpgids, besoek die toep-bladsy Senwes Toep bladsy

    Senwes App
    English